Aloe ferox (bitter aalwyn) as medisyne word al vir baie jare gebruik om siektes en wonde te genees.
Ferdie du Preez se boek oor die Aloe ferox plant se genesende eienskappe,
is nou beskikbaar. Hierdie merkwaardige aalwyn se rol as belangrike deel van Suid-Afrika se volksmedisyne; sy plek in die Suid-Afrikaanse kultuur-historiese geskiedenis, en sy aanplanting as gewilde tuinplant word volledig behandel. Die mees bekende siektetoestande wat met aalwyn behandel word kry deeglike aandag.
Aloe ferox se gesogte eienskappe sorg daarvoor dat die plant (en produkte daarvan) deur groot dele van ons bevolking kosmeties en medisinaal benut word. Daar is gevind dat ongeveer 22% meer vroue as mans die plant gebruik. Dit skyn nie blote toeval te wees nie, want volgens oorlewering het selfs die skone Cleopatra die aalwyn se waarde as velopknapper ingespan.
Lees ook van ander beroemdes soos generaal (Jannie) Smuts en Mohatma Gandhi se ondervinding van ons aalwyne. Maak kennis met die slaaf Goree se beweerde uitlap van die Aloe ferox plant se goedbewaarde geheim. In die buiteland weer, het Alexander die Grote ‘n hele eiland (Sokotra) verower vir sy aalwyne. Hy het sy soldate op die slagveld daarmee behandel.

Hierdie is ‘n lekkerlees boek met talryke kleurfoto’s en illustrasies.
Bestel direk van die skrywer, of uitgewer, en betaal die afslagprys van
R 135,20
(posgeld en verpakking ingesluit).
Bankinbetalings moet in die naam van
Bankinbetalings moet in die naam van
F.M. du Preez (rekeningnr. 1458165129 : ABSA)
gedoen word. Verstrek asb. U voorletter/s en van as verwysing op die deposito strokie om u bestelling te kan identifiseer.
Skrywer:
Skrywer:
Ferdie du Preez,
Posbus 605, Sanlamhof, 7532
Tel: 021-910 0111 Sel: 083 283 8159 Faks: 021-949 5613
E-pos: bittersoet@yahoo.com of e-pos vanaf hierdie blad
Uitgewer:

the Office,
Posbus 21817, Port Elizabeth, 6000
Faks: 086 690 3534 E-pos: wildernis84@gmail.com Tel: 041 4843057